Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.
KRY AL ONS NUUSBRIEWE! • ’n Nuusbrief vir elke belangstelling – maak seker jy loop niks mis nie
Huisgenoot
MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM
EDITOR
VERLOOF NÁ HY VIR MY BAKLEIV • Die storms in Zephany se lewe het plek gemaak vir liefde – en haar ontvoer-ma is welkom by haar troue
SONDER HANDE VIR MY KUNS • Vanessa se hande is erg vermink nadat sy geskok is toe sy ‘brandkuns’ met elektrisiteit wou skep, maar sy hou vas aan hoop en moed
DIS VERBY, MAAR ONS LIEFDE BLY • Neels en Florinda is nie meer romanties verbind nie, maar het steeds ‘ ’n unieke band’
MY AVONTUUR VIR DIE LIEFDE • As hy liefde vind in Op my eish!, sal dit ’n bonus wees, sê Francois Jacobs, maar wat moet ’n meisie doen om sy hart te verower?
TERUG NÁ HAAR PYN • Prinses Charlene verskyn oplaas weer in die openbaar, maar bronne fluister sy is nog op die herstelpad ná ’n bitter moeilike jaar. Wat was régtig fout?
TRANE OOR MY BABA • Haar dogtertjie is na bewering uit haar stootwaentjie ontvoer nadat sy haar aan ’n vreemdeling toevertrou het
ONS TWEEDE KANKERSKOK
PATTIES IN ’N LAB: SO BYNA BEES • Hulle maak die eerste ‘gekweekte’ vleisburgers in Afrika – en hulle glo dis net so vleiserig soos die ware Jakob
SAKPAS EN SMAAKLIK • Jy hoef nie in te boet op lekkerte as jy jou kosbegroting moet laat klop nie. Gewapen met slim koskeuses kan jy steeds heerlike, heilsame etes op die tafel sit
SNOESIG STYLVOL • Van brei-en vliesstof tot kunspels en sagte veloer – bly warm én sjiek in hierdie tekstuurryke materiale
LAAT JOU HANDE JONK LYK • Van die regte skakering naellak tot goeie sorg vir jou naels en hande – hier is raad
’N SAAI BESTAAN • Sewe groentesoorte om in die koue seisoen te plant om jou winterbui op te vrolik
SPAN JOU SAGTE VAARDIGHEDE IN OM DAARDIE WERK TE KRY • Slyp jou eienskappe soos empatie, kreatiwiteit en kommunikasie – dit sorg vir werksukses
VRA VIR IRMA • Skryf gerus vir my oor jou sake van die hart of moeilike persoonlike kwessies. Ek beantwoord hier vrae en briewe van lesers en gee graag raad. Ek sal nie jou naam bekendmaak nie en jou identiteit bly vertroulik. Skryf vir my by: Vra vir Irma, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of stuur jou e-pos na vravirirma@gmail.com of SMS Vra vir Irma gevolg deur jou vraag na 36489.
WAAROM JY GELDSKIETERS MOET VERMY
Michelle Dockery • Dié Britse ster is terug met ’n nuwe reeks én ’n fliek
’n Dokkiefees • Dokumentêre reekse en rolprente het deesdae net so baie intrige, hartseer en gruwel soos ’n Hollywood-fliek. Maak seker jy het dié op jou stroomlys
KYK OOK
5 musiekvideo’s vir jou kyklys • Dié snitte bevat iets vir elke smaak
Nuut op die rakke • Boeke vir kleintjies en prinsesse
Kom ons tango • Sy pas haar bejaarde pa op, maar dié dag is hy nêrens te vind nie
TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.
huisgenotjies • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).
JOU...