Fehler beim Laden der Seite.
Versuchen Sie, die Seite zu aktualisieren. Wenn das nicht funktioniert, gibt es eventuell ein Problem mit dem Netzwerk. In diesem Fall können Sie auf unserer Selbsttest-Seite nachsehen, was das Laden der Seite verhindert.
Informieren Sie sich näher über mögliche Netzwerkprobleme oder wenden Sie sich an den Support, um sich weiterhelfen zu lassen.
Titeldetails für Huisgenoot nach Media 24 Ltd - Verfügbar

Huisgenoot

Nov 23 2023
Zeitschrift

Huisgenoot is 'n Afrikaanse gesinstydskrif met 'n unieke redaksionele samestelling. Ons dek onderwerpe so wyd soos onder meer menslike dramas, die doen en lates van glansmense, Afrikaanse musieknuus, mediese en wetenskaplike ontdekkings, nuus van algemene belang, verbruikersake, mode- en glansartikels, fiksie, sport, motornuus, handwerkartikels, resepte, tuis- en skoolprojekte, blokkiesraaisels en opwindende wedstryde.

Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

HUIS VAN RILLERS • Sy kom met die hele sak patats vorendag – al die drama wat haar lewe saam met Elton Jantjies hel gemaak het

KANKER, MY SEËNING • Die liggaamsbouer, oefenfundi en akteur Garth Collins pronk weer op die kassie en vertel ons meer van die soet en sout van die lewe – wat ’n pad met leukemie insluit

TOT SIENS, MY LAAN • Ná 23 jaar in 7de Laan is Ingrid Paulus se tasse gepak vir die groot groet. Sy vertel van die moeilike maande agter haar en haar hoop vir die pad vorentoe

KOEBAAI, OU GROTE • Ná 19 jaar groet Duane Vermeulen rugby, met die Boksege die einde waarvoor hy gehoop het. Hy vertel van die oomblik toe alles verby is en die pad wat voorlê

EK KLIM BLOOT MY BERG • Hoe hy lyk, het hom nog nooit gepla nie, sê Melvin oor sy groeisels van 26 jaar – maar hulp is oplaas binne bereik

GEESBOU VIR ONS ALMAL • Die Gwijo Squad steun die Bokke wyd en syd met hul sang – en énigiemand kan aansluit. Wie is hulle, en wat behels hul musiek?

Briljant met BROCCOLI • Broccoli is ideaal vir die somer – of dit nou in ’n slaai of gebak is. Ons het dit op die proef gestel

SMEULENDE SOMER • Maak solank reg vir die strand en die swembad in sjiek swemdrag dié somer

LYK JONGER IN SEWE DAE! • Vergeet van inspuitings of duur produkte – draai die tyd terug met dié wenke

NUUT MET MIN • Hier is ’n paar vinnige, maklike en bekostigbare maniere om jou huis meer stylvol te maak

EINA, DIS ’N PYN IN DIE KNIE! • Jy hoef nie met chroniese kniepyn saam te leef nie. Ons het ’n paar wenke wat jy kan gebruik om die spiere in jou bene sterker en die las op jou ledemate ’n bietjie ligter te maak

OEFENINGE VIR KNIEPYN WEENS SWAK SPIERE

VRA VIR IRMA

LAAT JOU BEGROTING JAPANNEES PRAAT!

Chelsea Thomas • Dié talentvolle Kapenaar is gebore vir die kassie

Vier moet-kyks • Alles wat jy moet weet oor The Crown se swanesang, die grootste kompetisiereeks ooit, mense wat vir geld Bond speel en Godzilla se televisieverskyning

Nuwe klanke • Voeg dié ritmiese treffers by jou speellys – en dans só jou sorge weg

Nuut op die rakke • Twee bekende skrywers wat toor en bekoor met woorde

Oorlewing • Die familie gaan op ’n wildrit om die bruid gelukkig te hou – maar die natuur steel die kollig

TV-GIDS • Alle TV-inligting was korrek teen druktyd. By Huisgenoot maak ons seker die inligting is reg, maar TV-kanale bring dikwels veranderings aan nadat ons spertyd verstryk het.

huisgenotjies • Stuur gerus oorspronklike grappies; jy kry R50 vir elkeen wat ons gebruik. Skryf aan Huisgenotjies, Posbus 1802, Kaapstad 8000 of grappies@huisgenoot.com en verstrek jou naam, adres, identiteitsnommer en bankbesonderhede (bank, taknaam, takkode en rekeningnommer).

JOU STERRE

RAAISELS

Klimaat: Waterstof tot die redding?

ELDERS IN DIE WÊRELD

‘AI’ aangewys as woord van die jaar

MOLEKULE

SYFERSTORIES

FOTO VAN DIE WEEK

HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS • 18 NOVEMBER 1993 DIE TYDELIKE SUID-AFRIKAANSE GRONDWET WORD AANVAAR

VYF VINNIGE VRAE

BUKS SCOTT

IS JY ’N SMAAKMAKER? • Wen jou deel van R375 000 in Netwerk24 se Smaakmaker-kompetisie

Demokrasie • Suid-Afrika is ’n demokrasie. Ons kyk na...

Formate

  • OverDrive Magazine

Sprachen

  • Afrikaans